Liedboek

價格:免費

更新日期:2014-05-06

檔案大小:881k

目前版本:1.02

版本需求:Android 3.0 以上版本

官方網站:mailto:deneysdam@gmail.com

Liedboek(圖1)-速報App

Hierdie toepassing is as hulpmiddel bedoel vir gemeeentes wat oor 'n geldige Liedboek CCLI lisensie beskik.

Liedboek(圖2)-速報App

Die lisensie verskaf die vergunning aan gemeentes om die woorde van die Liedboek elektronies te vertoon.

Liedboek(圖3)-速報App

Met hierdie toepassing kan die Liedboek woorde makliker in kleiner groepe vertoon word deur gebruik te maak van mobiele Android toestelle. Dit kan ook dien as alternatief gedurende eredienste in die geval wanneer die rekenaar of data projektor in die kerkgebou onklaar raak. Meeste erediensgangers neem nie meer hulle gedrukte liedboek bundels saam na die eredienste nie.

Liedboek(圖4)-速報App

Liedboek(圖5)-速報App