速報APP / 遊戲 / Seisoene deur Cleverkiddo

Seisoene deur Cleverkiddo

價格:免費

更新日期:2018-10-22

檔案大小:76.4 MB

目前版本:2.2

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Seisoene deur Cleverkiddo(圖1)-速報App

Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies)

Seisoene deur Cleverkiddo(圖2)-速報App

Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas.

Seisoene deur Cleverkiddo(圖3)-速報App

Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees.

Seisoene deur Cleverkiddo(圖4)-速報App

Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar maak.

Seisoene deur Cleverkiddo(圖5)-速報App

Also available in English as Seasons by Cleverkiddo

Seisoene deur Cleverkiddo(圖6)-速報App

Also available in French as Saisons par Cleverkiddo

Seisoene deur Cleverkiddo(圖7)-速報App

Seisoene deur Cleverkiddo(圖8)-速報App

Seisoene deur Cleverkiddo(圖9)-速報App

支援平台:iPhone, iPad