速報APP / 教育 / Woordelys

Woordelys

價格:免費

更新日期:2018-05-20

檔案大小:23.3 MB

目前版本:2.4

版本需求:需要 iOS 9.3 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Woordelys(圖1)-速報App

Die app bestaan uit 'n databasis van woorde met 3 verskillende funksies wat die gebruiker ondersteun om `n spesifieke woord te vind. Hierdie is 'n tipiese blokkiesraaisel woordelys app en vergemaklik die invul van Afrikaanse blokkiesraaisels.

Woordelys(圖2)-速報App

Die app ondersteun die blokkiesraaisel entoesias met die invul van enige raaisel.

Woordelys(圖3)-速報App

Die databasis bevat meer as 192000 Afrikaanse woorde. Hierdie woorde word oor die algemeen in Afrikaanse blokkiesraaisels gebruik.

Woordelys(圖4)-速報App

Die soekfunksies werk soos volg:

Woordelys(圖5)-速報App

1. Gebruik die alfabet

Woordelys(圖6)-速報App

2. Gebruik die woordlengtes

Woordelys(圖7)-速報App

3. Gebruik die bekende sowel as die onbekende letters van die spesifieke woord wat gesoek word. Asook gebruik letters om verskillende woorde daar uit te maak.

Die app is beskikbaar vir iPads en iPhone's.

支援平台:iPhone, iPad