價格:免費
更新日期:2020-07-17
檔案大小:64.2 MB
目前版本:1.0.2
版本需求:系統需求:iOS 9.0 或以後版本。相容裝置:iPhone、iPad、iPod touch。
WEES DIE VERSKIL!
Ons wil graag ons gemeente in beweging bring om God se hande en voete te wees en 'n verskil te wees in ons samelewing.
Bedieninge sluit in:
1. Manne-Bediening
2. Vroue-Bediening
3. Jeug
4. Seniors
5. Huis-Bediening
6. Dissipelskap en Getuienis
7. Lidmaat versorging
8. Omgeegroepe
9. Onderlinge Sorg
10. Kreatiwitiet en Kunste
支援平台:iPhone, iPad