速報APP / 家庭 / Wiskunde vir Beginners in afrikaans

Wiskunde vir Beginners in afrikaans

價格:免費

更新日期:2018-05-21

檔案大小:33M

目前版本:1.0

版本需求:Android 5.0 以上版本

官方網站:http://smartgecko.co.za

Email:fanie@smartgecko.co.za

聯絡地址:1 Waldeck Crescent Duynefontein Cape Town 7441

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖1)-速報App

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖2)-速報App

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖3)-速報App

Optel- en Aftreksomme

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖4)-速報App

Patrone identifisering

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖5)-速報App

Skryf van Getalle

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖6)-速報App

Groter en Kleiner

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖7)-速報App

en vele meer

Wiskunde vir Beginners in afrikaans(圖8)-速報App

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.