速報APP / 家庭 / Kinderspeletjies

Kinderspeletjies

價格:免費

更新日期:2019-05-03

檔案大小:7.6M

目前版本:1.0

版本需求:Android 8.0 以上版本

官方網站:http://www.toepwinkel.co.za

Email:admin@toepwinkel.co.za

聯絡地址:Alethea Street, Die Hoewes, Centurion, 0140

Kinderspeletjies(圖1)-速報App

Met die toep kan jy nou jou kind help om die basiese vorms te leer. Nommers 0 tot 9 te kan uitken en dan ook om hulle te kan tel. Daar is ook ʼn basiese kleur uitken speletjie.

Die toep is in Afrikaans en ook heeltemal gratis

Kinderspeletjies(圖2)-速報App

Basiese vorms het 3 vlakke.

MAKLIKE VORMS: hier kan die kind die vorm sien asook die naam van die vorm

Kinderspeletjies(圖3)-速報App

MOEILIKER VORMS: Hier sien die kind net die vorm en moet hy of sy die regte vorm kies

MOEILIKSTE VORMS: Hier sien ons net die vorm se naam en die kind moet dan op die korrekte vorm druk

Kinderspeletjies(圖4)-速報App

MAKLIKE NOMMERS: Hier wys ons die kind die nommer en hoe hy in woorde geskryf word

MOEILIKER NOMMERS: Hier sal die nommer net in woorde uitgeskryf word, dan moet die kind die korrekte nommer kies

Kinderspeletjies(圖5)-速報App

MOEILIKSTE NOMMERS: ons gee die kind die nommer en dan ook hoe hy geskryf word en die kind moet sterre onder die nommer tel en die korrekte hoeveelheid sterre kliek.

MAKLIKE KLEURE: gee ons die kleur en die kleur se naam

Kinderspeletjies(圖6)-速報App

MOEILIKE KLEUR: Hier gee ons net die kleur en die korrekte kleur moet onder gekies word

MOEILIKSTE KLEUR: Ons geen net die kleur se naam en die regte kleur moet gekies word.

Kinderspeletjies(圖7)-速報App