Netwerk24

價格:免費

更新日期:2019-06-05

檔案大小:21M

目前版本:3.6.5

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:http://www.netwerk24.com

Email:diens@netwerk24.com

聯絡地址:隱私權政策

Netwerk24(圖1)-速報App

Ons app bied aan jou ’n magdom inligting: die beste nuus- en leefstylinhoud van die dag, terwyl die storie ontvou. Jy kry daagliks meer as 200 berigte oor brekende nuus, sport, leefstyl en gesondheid, sake en persoonlike finansies, kuns en vermaak deur Netwerk24 se landwye verslagspan, asook meningstukke en ontledings deur voorste rubriekskrywers en kenners. Geniet eksklusiewe fotogallerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart.

Netwerk24(圖2)-速報App

Jy kry ook nou daaglikse inhoud van die voorste Afrikaanse tydskrifte – Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep, Landbouweekblad, Finweek en Baba & Kleuter asook die inhoud van daardie week of maand se papiertydskrif in webformaat sodat jy dit maklik op jou selfoon of tablet kan lees.

Netwerk24(圖3)-速報App

Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Om ons premium-inhoud te kan lees, moet jy ’n Netwerk24-intekenaar wees en aanmeld met jou Netwerk24-besonderhede (e-posadres en wagwoord). Is jy nog nie geregistreer nie? Doen dit sommer nou in die app of op Netwerk24.com en kry ’n GRATIS proeftydperk van 30 dae.

Netwerk24(圖4)-速報App

Nadat die proeftydperk verstryk het, sal geregistreerde gebruikers betalende gebruikers moet word om verder te kan lees.

Netwerk24(圖5)-速報App