速報APP / 新聞與雜誌 / WegRy-tydskrif

WegRy-tydskrif

價格:免費

更新日期:2018-09-16

檔案大小:52.1 MB

目前版本:3.2

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:俄文, 德語, 日語, 法文, 義大利文, 英語, 西班牙文

WegRy-tydskrif(圖1)-速報App

WegRy is 'n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin.

Pryse vir subskripsies:

· 1 maand subskripsie = ($3.29), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 2 maande subskripsie = ($4,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

WegRy-tydskrif(圖2)-速報App

· 3 maande subskripsie = ($6,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 6 maande subskripsie = ($12,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 1 jaar subskripsie = ($21.06), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

WegRy-tydskrif(圖3)-速報App

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

WegRy-tydskrif(圖4)-速報App

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Terms of Service : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#terms

Privacy Policy : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#policy

WegRy-tydskrif(圖5)-速報App

支援平台:iPhone, iPad