速報APP / 教育 / Afrikaans fonetiese alfabet klanke

Afrikaans fonetiese alfabet klanke

價格:免費

更新日期:2017-03-27

檔案大小:27.6 MB

目前版本:4.1

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語, 南非荷蘭文

Afrikaans fonetiese alfabet klanke(圖1)-速報App

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Afrikaans fonetiese alfabet klanke(圖2)-速報App

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Afrikaans fonetiese alfabet klanke(圖3)-速報App

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Afrikaans fonetiese alfabet klanke(圖4)-速報App

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

Afrikaans fonetiese alfabet klanke(圖5)-速報App

支援平台:iPhone, iPad