速報APP / 家庭 / Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

價格:免費

更新日期:2016-04-29

檔案大小:24M

目前版本:0.35

版本需求:Android 2.3 以上版本

官方網站:http://www.quasistellar.co.za

Email:admin@quasistellar.co.za

聯絡地址:隱私權政策

Alfabet Letter Natuur Vlak 1(圖1)-速報App

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Alfabet Letter Natuur Vlak 1(圖2)-速報App

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Alfabet Letter Natuur Vlak 1(圖3)-速報App

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Alfabet Letter Natuur Vlak 1(圖4)-速報App

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

Alfabet Letter Natuur Vlak 1(圖5)-速報App

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.