速報APP / 工具 / Weiveld

Weiveld

價格:免費

更新日期:2017-11-03

檔案大小:39.9 MB

目前版本:1.1

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:丹麥文, 亞塞拜然文, 俄文, 加泰羅尼亞文, 匈牙利文, 印尼文, 土耳其文, 巴克摩文挪威文, 希伯來文, 希臘文, 德語, 挪威文(耐諾斯克), 捷克文, 斯洛伐克文, 日語, 法文, 波蘭文, 烏克蘭文, 瑞典文, 簡體中文, 繁體中文, 羅馬尼亞文, 義大利文, 芬蘭文, 英語, 荷蘭文, 葡萄牙文, 西班牙文, 越南文, 阿拉伯文, 韓語

Weiveld(圖1)-速報App

Weiveld is Pretoria se Nuutste, Grootste en Beste kuierplek/ venue.

Daar was en is Geen gelyke

Weiveld(圖2)-速報App

Weiveld is elke Vrydag en Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 50 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by http://itickets.co.za/events/354758. Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by http://itickets.co.za/events/354758 en kaartjiepryse wissel. Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid). Die voordeel egter van kaartjies vooraf aanlyn koop is dit: jy kan jou tafel direk aanlyn bespreek. Indien jy hulp met http://itickets.co.za/events/354758 nodig het, skakel gerus die dienssentrum by 086 1000 291. Hulle sal met graagte help.

Weiveld bied ook die HEEL BESTE in klank aan, asook TWEE GROOT skerms.

Weiveld(圖3)-速報App

Weiveld is ook beskikbaar vir funksies Maandag tot Donderdag. Skakel 071 471 6698 vir navrae of epos info@weiveld.co.za Volg ons gerus ook opTwitter en LinkedIn. Ouderdomsbeperking: 18 jaar en ouer. Drag: Netjies Gemaklik (netjiese kortbroeke en sandale meer as welkom). Ons bied iets te ete aan of jy kan selfs by Bronberg Landgoed se restaurant eet of ietsie bestel. Ons is gelee by Bronberg Landgoed, hoek van Graham(verlenging van Lynnwood) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos. Ongeveer 6.5 km vanaf Lynnwood/ Solomon Mahlangu(Hans Strijdom) kruising, draai links op Boschkop pad. Nadat jy links gedraai het, is Weiveld ingang 400 meter verder op jou regterkant. Hier is die koordinate: 25°48'38.1"S 28°22'47.5"E https://goo.gl/maps/hmHRsTsBuG32

Weiveld: Die nuwe kuierplek van die Afrikaanse Musiekwereld

支援平台:iPhone