速報APP / 商業 / ToekomsVenster

ToekomsVenster

價格:免費

更新日期:2017-02-23

檔案大小:19M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.0.3 以上版本

官方網站:http://toekomsvenster.co.za

Email:bemarking@rantendalprisma.co.za

聯絡地址:隱私權政策

ToekomsVenster(圖1)-速報App

Geestelike groei is nie ‘n opsionele nie maar noodsaaklik as Christene hul rol in ‘n snelverandererende wêreld na behore wil vertolk. Die eise van die lewe is soms ongenaakbaar. Tensy gelowiges hul geestelike lewe versorg en voed kan hulle moedeloos langs die pad uitsak.

ToekomsVenster(圖2)-速報App

ToekomsVenster lewer uitstekende en praktiese dagboeke oor aktuele temas.

ToekomsVenster(圖3)-速報App

Begin nou met jou reis.

ToekomsVenster(圖4)-速報App

Nege weke per tema

ToekomsVenster(圖5)-速報App

Vyf en veertig dagstukkies.

Daaglikse bloginskrywings vir verdere groei.