速報APP / 教育 / Bybel Vasvra

Bybel Vasvra

價格:免費

更新日期:2018-09-10

檔案大小:21M

目前版本:1.0.2

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:https://www.dxn-tech.com/

Email:mobiledev@eai.co.za

聯絡地址:15 Lozenge Place, Fourways, South Africa

Bybel Vasvra(圖1)-速報App

Die doelstellings van die Bybelvasvra is juis die bevordering van die jeug se liefde vir die Bybel en Bybelstudie, die bevordering van hul kennis en hanteringsvermoë van die Bybel, asook die bevordering van hul kommunikasie- en samewerkingsvermoë. Die lewe gaan oor meer as net wen, en dit is juis waarom ons u wil aanmoedig, om soveel moontlik kinders die geleentheid te bied om deel te neem. Die gedagte is juis dat elke kind wat deelneem, die mense rondom hom/haar ook positief kan beïnvloed en die Woord só uitgedra word - veel verder as net die skool en die afrigter, maar ook gesinne.

Bybel Vasvra(圖2)-速報App

Bybel Vasvra(圖3)-速報App

Bybel Vasvra(圖4)-速報App

Bybel Vasvra(圖5)-速報App