速報APP / 教育 / Wiskunde vir Beginners

Wiskunde vir Beginners

價格:免費

檔案大小:86.7 MB

版本需求:需要 iOS 9.1 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Wiskunde vir Beginners(圖1)-速報App

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Wiskunde vir Beginners(圖2)-速報App

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:

Wiskunde vir Beginners(圖3)-速報App

Optel- en Aftreksomme

Wiskunde vir Beginners(圖4)-速報App

Patrone identifisering

Wiskunde vir Beginners(圖5)-速報App

Skryf van Getalle

Wiskunde vir Beginners(圖6)-速報App

Groter en Kleiner

Wiskunde vir Beginners(圖7)-速報App

en vele meer

Wiskunde vir Beginners(圖8)-速報App

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

Wiskunde vir Beginners(圖9)-速報App

支援平台:iPhone, iPad