速報APP / 教育 / Woordsoektog Pret

Woordsoektog Pret

價格:免費

更新日期:2017-03-27

檔案大小:73 MB

目前版本:2.0

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語, 南非荷蘭文

Woordsoektog Pret(圖1)-速報App

Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met 'n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.

Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.

Woordsoektog Pret(圖2)-速報App

Laat die pret solank begin.

Funksie

Woordsoektog Pret(圖3)-速報App

* 1 minuut, 5 minute en 10 minute

* Hoogste tellings

Woordsoektog Pret(圖4)-速報App

* 7x7 soek bord

* Wenke as jy vashaak

Woordsoektog Pret(圖5)-速報App

* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3

支援平台:iPhone, iPad