速報APP / 教育 / Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wê

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wê

價格:免費

更新日期:2016-07-04

檔案大小:26.1 MB

目前版本:2.0

版本需求:需要 iOS 9.0 或以上版本。與 iPad 相容。

支援語言:英語

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wêreld(圖1)-速報App

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wêreld(圖2)-速報App

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wêreld(圖3)-速報App

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wêreld(圖4)-速報App

Wat Pas Waar : Kleuter Begrip van die Wêreld(圖5)-速報App

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.

支援平台:iPad