速報APP / 家庭 / Fonetiese Alfabet Klanke

Fonetiese Alfabet Klanke

價格:免費

更新日期:2018-11-07

檔案大小:28M

目前版本:6.0

版本需求:Android 4.0.3 以上版本

官方網站:http://smartgecko.co.za/

Email:feedback@smartgecko.co.za

聯絡地址:1 Waldeck Crescent Duynefontein Cape Town 7441

Fonetiese Alfabet Klanke(圖1)-速報App

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Fonetiese Alfabet Klanke(圖2)-速報App

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Fonetiese Alfabet Klanke(圖3)-速報App

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Fonetiese Alfabet Klanke(圖4)-速報App

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

Fonetiese Alfabet Klanke(圖5)-速報App